'n QVRP blog

Honde | Katte | Soogdiere | Voëls | Roberts Voëlname | Boeke

24.4.17

Bloubekalbatros (-malmok) / Shy Albatross)

Thalassarche caute

Die bloubekalbatros kom algemeen vooraan die Suid-Afrikaanse kus gedurende wintermaande, soms kan jy selfs een raakloop in die somer.

Dit is die grootste van die swartrugalbatrosse. Behalwe die kenmerkende swart agterkante die volwasse voël ’n spierwit kop en lyf. Die snawel is grys met ’n geel punt. Van nader kan jy ook die mooi swart wenkbroue sien.



(foto: JJ Harrison)

No comments:

Post a Comment